Jaarboeke

Metodiek: Eerste instrument 200


 
Modulekode MME 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Vir klavier: gevorderde elemente van onderrig. Geskiedenis van die instrument, speelmeganisme, vingersetting, pedaalgebruik, repertorium vanaf Unisa Gr. VI tot en met Unisa Gr. VIII, behandeling van die vereistes vir vakmusiek.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MME 100
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences